Wilds- en Beesplaas te koop tussen Koopmansfontein en Reivilo (POA) (Lopende saak - BTW Ekslusief)
Infrastruktuur op die plaas
Daar is ‘n 2 grasdak wonings op die plaas.
Huis 1: Die huis bestaan uit ‘n kombuis, woonarea, kroeg, badkamer, 2 slaapkamers op die onderste vloer en ‘n loft bo met plek vir ten munste 5 beddens.
Huis 2: 4 Slaap (bed) chalet met badkamer en toilet.
Volledig toegeruste bees en wild slagplek asook koelkamer
Elektrisiteit
Bees Krale:
2x Bees hanteringskrale
5x Beeskampe
800 Ha toegespan met 6 voet wildheining.
Water op die plaas
6 boorgate
4 sement damme
Wild
Die volgende wild is in die 800 ha wildkamp en maak deel uit van die koop.
+- 80 Rooibokke
+- 50 Blesbokke
+- 35 Blouwildebeeste
+- 35 Koedoes
+- 6 Elande
+- 2 Hartbeeste
Beeste
Die volgende beeste is huidiglik op die plaas en maak deel uit van die koop.
30x Bonsmara koeie
2x Bulle
Die plaas beskik ook oor 'n diamant prospekteer permit wat ekstra te koop is @ R 5 000 000 indien die koper sou belang stel.
BTW EKSKLUSIEF
PRYS ONDERHANDELBAAR!